Blokkiesraaisel: 2010-04-13

Hier is vandag se clue:

Part of the rosary, we hear, for ancient monk. (4 letters)

Onthou, jy moet jou antwoord volledig motiveer.

Advertisements

16 Comments

Filed under Uncategorized

16 responses to “Blokkiesraaisel: 2010-04-13

  1. vuurklip

    Probeer maar weer – jy is YSKOUD!

  2. vuurklip

    Verskriklik verkeerd!Traai maar weer …

  3. jr_hewing

    Mistress Mary, Quite contrary,How does your garden grow?With Silver Bells, And Cockle Shells,And so my garden grows.

  4. vuurklip

    En wat het dit (die brul) met die rosary te make?Hè?

  5. vuurklip

    Oulik, maar waar pas die “ancient monk” in? En wat van “we hear”? Niks in die clue is daar om dowe neute nie!

  6. vuurklip

    Ooh! Skuif een letter in jou antwoord en sien hoe verkeerd is jy!

  7. vuurklip

    Dis die waarde van jou poging, maar dis nie die antwoord nie!’Skuus …

  8. jr_hewing

    hahaaaaa. ja. ek weet ek is verkeerd. maar soos hul se. dis nie die wenpaal wat belangrik is nie maar die wedloop.

  9. vuurklip

    Hou aan hol, hoor?

  10. eiewys-gekkigheid

    Hallo Vuurtjie!

  11. vuurklip

    Hello jy ook!Waar is jou probeerslag?

  12. eiewys-gekkigheid

    Nee ek wil nie my naam gat maak nie! En al probeer ek dink ek dit sal verkeerd wees.;-))

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s