Blokkiesraaisel: 2010-04-13 – Antwoord

The Venerable Bede

 

Part of the rosary, we hear, for ancient monk. (4 letters)

“Part of the rosary” is ‘n “bead”, “we hear” sê vir ons die woord wat ons soek, klink soos “bead” – ‘n homoniem, dus (en nee, dit het niks met die monnik se seks oriëntasie te make nie!) en daardie woord gee vir ons ‘n “ancient monk”

‘n Bietjie algemene kennis is dat daar ‘n monnik was bekend as “The Venerable Bede”

Die antwoord is dus “Bede”

Lees hier op Wikipaedia

Dankie vir die saamspeel!

Advertisements

2 Comments

Filed under Uncategorized

2 responses to “Blokkiesraaisel: 2010-04-13 – Antwoord

  1. vuurklip

    Ja, dis ‘n goeie probeerslag maar dit betrek nie al die elemente van die leidraad nie, en die verband tussen een of ander monnik en en ‘n leeu wat gebrul het, is nét te vaag …’n Clue soos díe bevat nie onnodige elemente nie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s