Blokkiesraaisel: 2010-04-17

Gister se Blokkiesraaisel het sulke slim clues gehad dat ek nie weet wat om te kies nie!

Ek gee dus drie:

1. Present at present, but not in any place. (7 letters)

2. He apparently marks his choice wrong. (5 letters)

3. Consumed some of the fare at English hotel. (5 letters)

Onthou, die antwoorde moet volledig uit die clues gemotiveer wees. Jy hoef nie te raai nie, die antwoord kan eenduidig uit die clues afgelei word. jy wéét sommer as jy reg is!

Advertisements

2 Comments

Filed under Uncategorized

2 responses to “Blokkiesraaisel: 2010-04-17

  1. vuurklip

    Twee uit drie!Hoekom “dink” jy “eaten” is korrek? Uit die clue kan jy mos séker wees?Die antwoord op 2. is “voter” – ek laat dit aan jou oor om te motiveer.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s