Voëls – raar maar waar.

Die foto wys dit nie te duidelik nie, maar elke voël het drie vertikale strepe, dit is die handelsmerk van ‘n bekende sporttoerustingvervaardiger.

Dit is dan ook waarom die voëls sowel as die sporttoerusting ‘Adidas heet.

Nou weet jy dit ook.

Advertisements

9 Comments

Filed under Uncategorized

9 responses to “Voëls – raar maar waar.

  1. TheAfricanNewsferret

    Hadidahahahahahahahahaha!!!

  2. eiewys-gekkigheid

    He,he ek voel nou baie slimmer dankie Vuurtjie!

  3. vuurklip

    We drops our aitches, dearie.

  4. vuurklip

    Pasop, netnou is jy ‘n drieling!

  5. skaawagter

    Slim storie!…. daars n ander storie oor hoekom hulle so baie kleure op een slag wys, en nog n legende oor hoekom hulle so raas as hulle vlieg. ken jy dit?

  6. skaawagter

    een van Oom Dolf Schumann se nuwe Afrika-legendes. In elke rivier woon daar n watergees, daarom gaan haal die jongmeisies nooit alleen water nie. Op n keer sit hulle langs die wal en haal potklei uit en kla by mekaar dat hulle kleertjies so vaal en verbleik is, en dat die hoofman se derde vrou alweer nuwes gekry het… Met n brul verskyn die watergees, hy het sy krokodilbaadjievel aan… ‘Julle sal van nou af met al die kleure van die reenboog kan spog en die son sal julle laat blink soos die water van hierdie rivier…nooit weer hoef julle water of hout aan te dra nie…en vroeg soggens sal julle almal vertel dat die tyd vir werk aangebreek het…’ Onmiddelik verander hulle in pragtige voels met wonderlike weerkaatsende vere, sterk vlerke en laaang snawels. ‘maar daars n paar goeters wat julle nou moet onthou…van vandag af net paddas en erdwurms en duisendpote op die spyskaart! O ja voor ek vergeet’ julle sal wanner julle opstyg n bietjie hoogtevrees kry, maar moenie te lank aanhou skree nie…daai vlerke is goed ontwerp…’

  7. vuurklip

    Dankie. Is die hoofman se naam dalk Jacob?

  8. skaawagter

    Mag wees….werk jy dan nie vanmore nie?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s