Moeilike Fisika Vraag

Hierdie is ‘n moeilike fisika vraag. Moeilik omdat die Gore’s, die Pachauri’s en diesulkes daardeur dronkgeslaan is.

Gegewe:

a) Die gemiddelde temperatuur by die pole is ongeveer -40°C

b) Ys by seevlak smelt teen 0°C

c) Die gemiddelde temperatuur in Kaapstad is 16°C

Vraag:

1) Met hoeveel grade C moet die temperatuur by die pole styg om die ys te laat smelt?

2) As die aardtemperatuur sou styg met die waarde soos gegee in die antwoord op Vraag 1)

    hoe warm sal dit dan in Kaapstad wees?

3) Sal Suid Afrikaanse kinders in Graad IV bostaande vrae kan beantwoord?

4) (Later bygevoeg) Sal hoenders gaar eiers lê in Kaapstad?

Advertisements

3 Comments

Filed under Uncategorized

3 responses to “Moeilike Fisika Vraag

  1. Vetjan

    Nee, teen 56 grade kan g’n mens enige fokken vraag beantwoord nie

  2. loudavisi

    Beslis nie ons skool se gr IV’s nie….ook nie Gr 7’s nie!My antwoord is dus NEE.Kinders het hul nuuskierigheid iewers verloor.Hulle wonder nie oor dinge nie.Hulle attitude is “whatever” of “who cares?”Hulle sit net en staar na die tv.

  3. rosiemetdorings

    Antwoord op vraag 4: Beslis NEE. ESKOM sal nie toelaat dat kos klaargaar in ons skote val nie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s