De Voetbalmatch

Om jou sokkerkoors te temper: Hier is ‘n Youtube clip van Louis Davids, een van die groot Nederlandse kabaretiste uit vergange tye. Die liedjie is skreeusnaaks (as jy dit kan volg) en beskryf hoe ‘n meisie die voetbalmatch ervaar. Sy weet niks van die spel af nie en haar kêrel probeer vergeefs verduidelik.

Luister self!

Advertisements

4 Comments

Filed under Uncategorized

4 responses to “De Voetbalmatch

  1. HeavyHenry

    Het nou lekker geluister!

  2. vuurklip

    Ja, ek het met Louis Davids kennis gemaak in die 1940’s dmv my Oom Jan se opwen 78 grammofoon. My gunsteling frase uit “De voetbalmatch” is as sy sê “Jezus, Jan, d’r vallen toch geen dooie?”. Ek gebruik die frase self nog steeds, tydig en ontydig.Soek gerus op Youtube vir Wim Sonneveld en Toon Hermans.

  3. HeavyHenry

    Veertigs is bietjie vroeg vir my – maar sal ky wat ek kan kry, dankie.

  4. skaawagter

    Toevallig het ek die eindwedstryd op kortgolf geluister ;[ Radio Nederland Wereldomroep] en my verkneukel in die hartstikke leuke kommentaar van die twee Hollandse omroepers! Dit was net ‘Jongie jongie jongie geweldig! en Hup Oranje! en nou en dan oorskakelings na Museumplein in Amsterdam, en ook onderhoude met die kaptein en die ganske ploeg na die tyd. Jy sal dit seker nog op die Wereldomroep se argief kan kry?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s