Oor Krappe

Hier is ‘n foto van ‘n Samurai-krap. Die teorie is dat Japannese vissers krappe teruggooi in die see as die krap soos ‘n Samurai-kryger lyk. Hierdie gewoonte oefen dan ‘n seleksie uit op die krap-bevolking sodat hulle steeds meer na Samurai lyk.

Maar kyk nou na ‘n krap-soort wat volop aan die Suid-Kaapse kus voorkom – dalk ook elders. Die krap se dop lyk soos ‘n kwaai vis se gesig! Watter seleksie-proses is hier aan die werk? Is dit dalk om predatore af te weer?

Advertisements

5 Comments

Filed under Uncategorized

5 responses to “Oor Krappe

  1. pasella

    Dis die Samurai se skoonma, ‘n krapperige antie!

  2. vuurklip

    Giegie! Ligloop vir skoonma’s!

  3. loudavisi

    Vir daai gesig sal ek ook die loop neem!

  4. eiewys-gekkigheid

    Ek dink so Vuurklip. Ek het Desember twee treë van ‘n klein sandhaai gestaan en die kamofleering was ongelooflik…hy het soos die sand gelyk.

  5. skaawagter

    Lekker by die see….

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s