Blom in die Berg

Gister gesien – nogal volop teen Elsepiek se Suidelike hang: Orgidee: Disperis capensis oftewel Moederkappie.

Ongeveer twee keer normale grootte op die foto.


Advertisements

6 Comments

Filed under Uncategorized

6 responses to “Blom in die Berg

  1. SonjaBuytendagPhotography

    Dit is baie mooi!Ek het al ‘n orgidiee probeer aan die lewe hou – nie so maklik nie!En daar groei dit sommer teen die berg? Wow.S

  2. bloukaap

    insane mooi foto

  3. Janklaas

    Pragtig.

  4. Magdavwyk

    Sjoe dit is pragtig!

  5. skaawagter

    Mooi so!

  6. skaawagter

    Vroegtydige verjaardag versie vir Vuurklip. groot gedagtes gulde geleenthede geestige gaste geurige gebak gulle geselskap geweldige geskenke goeie gesondheid geen geraamtes gelukwense en groete!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s