‘n Koue Wind …

CE6EP0

‘n Koue Wind

Dis koud
tot in my gebeente, koud.

Hardehout warmte hou nie:
Loog die blou uit my oë
tot die grys pêrels
van ‘n ou hond.

©vuurklip

Advertisements

12 Comments

Filed under gedigte, poetry

12 responses to “‘n Koue Wind …

  1. louisna

    Mooi so. Dice Winternag

  2. Janklaas

    Sjoe Vuurklip, dis ‘n diep koue daai.

  3. loudavisi

    lieflike foto gepas by yskoue woorde.

  4. Myrataal

    Ek hou baie van die binnerym, die gestrooptheid, die rou eerlikheid. Ja. ‘n Mens kry warm koue — wyn en kaggelvuur en snoesige liefde — en hierdie koue koue … wat deur merg en been sny.Jy beskryf dit perfek!Baie mooi daardie foto.

  5. bloukaap

    werklik treffend. en die foto? te nice!

  6. broodenwater

    ‘n Koue wat tot in die murg sit…mooi dankie

  7. verbeeldingsvlug

    Jinne, maar dit is omtrent koud! Hou van die foto.

  8. Dit is so REG. Die woorde en die prentjie is nommerpas.

  9. Reblogged this on Dis Ekke and commented:
    Ek het Vuurklip se toestemming gevra om hierdie inskrywing te plaas. Daar is mense wat in ‘n paar goedgekose woorde alles kan sê oor ‘n situasie en hier is ‘n uitstekende voorbeeld.

  10. Danksy Hester is ek nou blootgestel aan jou Vuurklip. En wonder saam met Biltong en Potroast oor jou yl beskrywing in “waaroor gaan die blog”.

    Die koue vries duidellik nie Hester se breinselle en geheue nie want ek sien hierdie blog kom oorspronklik uit 2010!
    Dit laat my ook dink aan toe alles van my gevries het toe ek in Sutherland se ys en sneeu was https://abriejoubert.wordpress.com/2016/06/13/sneeu-en-ys-in-sutherland/

  11. Pingback: 'n Koue Wind ... - Dis Ekke

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s