Gesien in Hermanus

Advertisements

6 Comments

Filed under Uncategorized

6 responses to “Gesien in Hermanus

  1. vuurklip

    Het Sondag op een slag sowat 20 walvisse by Hermanus gesien …

  2. Janklaas

    Jy was bevoorreg!

  3. rosiemetdorings

    ons een seun was die naweek op Hermanus, maar hy sê hy verkies Addo se olifante wat jy nie net weet hulle is daar nie, jy sien hulle ook.

  4. DallaSePa

    Absoluut!

  5. HeavyHenry

    Oulike paling…:-)

  6. vuurklip

    Nee, nie “per ongeluk” nie. Sedert die Oerknal hoef ons nie ‘n skepper te postuleer nie. Die onwikkeling van die heelal verloop steeds volgens die eienskappe van materie, tyd en ruimte. Sedert die ontstaan van lewe op aarde, onwikkel daardie lewe tot vandag se diversiteit volgens evolusionêre meganismes.Dis is nog (en waarskynlik vir altyd) onbekend hoe die heelal onstaan het, en wat die oerknal voorafgegaan het, indien enige iets dit voorafgegaan het. So ook die ontstaan van lewe op Aarde.Ons mag enige willekeurige oorsake vir hierdie misteries postuleer, maar ek verkies om die vraag oop te los. Ek weet eenvoudig nie. Ek weet nie waarom materie, tyd en ruimte die eienskappe het waarvan ons weet nie. Ek is ook nie so arrogant om te beweer dat ek weet nie. Maar ek kan nie aanvaar dat daar een of ander god agter alles staan nie en dan boonop ‘n hele rits eienskappe aan so ‘n godheid toe te dig nie. Daar mag wel so iets wees, dit gee ek toe, maar totdat hy homself eenduidig openbaar, bly ek by “ek weet nie”. Oorlewering wat duisende jare oud is, doen dit nie vir my nie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s