Vandag Gesien …

Hier is die mot, ongeveer ware grootte:

Maar kyk nou na die gesig op die mot se rug:

Die haartjies langs die sye is deel van die voelhorings wat hier teruggevou is.

Advertisements

7 Comments

Filed under Uncategorized

7 responses to “Vandag Gesien …

  1. TheAfricanNewsferret

    Baie goed geskiet daar. Ongelooflik. Watter tiepe mot is die knaap?

  2. bothajs

    Wow! Dis so cool! Lyk kompleet soos ‘n wolf se gesig. Of miskien ‘n beer.Voelhorings terug gevou? Staan dit eintlik regop, soos antennatjies? Amazing kreatuur!

  3. rosiemetdorings

    die dingetjie het ‘n aaklige 2e “gesiggie”. so skrik die wat hom wou vreet vir koue pampoen

  4. vuurklip

    Sommige motte se antennas staan sywaarts uit, maar dan is hulle korter as die van die mot op die foto. Ek sou dink dat sulke lang antennas maar altyd so teruggebuig is. Die haartjies aan die antennas is om o.a. feromone van die teenoorgestelde geslag op te tel – glo so gevoelig dat hulle enkele molekule van sulke feromone kan bespeur.

  5. vuurklip

    Nee, ek het nie name vir motte nie! Daar is byna elke oggend motte wat ek nog nie tevore gesien het nie. Hulle vergaar snags onder ‘n buitelig.

  6. Vuurpyl

    Gelukkig dra mense nie hul gesig op hul rug ook rond nie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s