Besoekersboek!

Het onder ‘n boom gesit en lees …

Advertisements

13 Comments

Filed under Uncategorized

13 responses to “Besoekersboek!

  1. HeavyHenry

    Nice foties – sien die vorige een is ook so klomp klein goed. – Is dit ‘n nuwe kamera of lens of iets?:-)

  2. TS

    Interessante besoekers

  3. eiewys-gekkigheid

    Ek wil ook nou onder ‘n boom gaan sit…

  4. vuurklip

    Dankie, dis maar ‘n gewone ou digitale Fujifilm Finepix F70 EXR met ‘n 10x zoem en makro lens. Die ding het meer funksies as ‘n staatsdepartement maar ek hou net by die mik-en-druk.

  5. vuurklip

    Ja, dankie. En dankie vir die besoek!

  6. vuurklip

    Juis, julle is ‘n interressante klomp!

  7. vuurklip

    Hmmm – kry net een waar die wind nie waai nie – hier by ons waai die (Noord-)Westewind woes.

  8. HeavyHenry

    dis moer sexy vir mik en druk!:-)

  9. DallaSePa

    Baie skerp!

  10. rosiemetdorings

    Arme goed! Is die skrif nie te groot vir hulle ogies nie.

  11. aquahelix

    gelukkig nie baie voëls in die boom nie 🙂

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s