Die Sonde van Subsidies

Lees die berig hier

As daar in die VSA so korrup met subsidies omgegaan word, hoeveel erger sou dit by ons wees met die geld wat aan HOP-huise toegeken word?

Pres Obama se regering maak subsidies beskikbaar om wonings in die VSA meer energie-effektief te maak. Dit blyk uit bostaande berig dat die werk wat gedoen word onder andere:

  • sub standaard of selfs gevaarlik is
  • kontrakteurs eis vir werk wat nie gedoen is nie
  • kontrakteurs eis vir toerusting wat nie gelewer is nie
  • kontrakteurs eis vir toerusting wat duurder (dws groter kapasiteit het) is as wat gelewer is
  • tot 3 keer meer eis vir bv. gloeilampe as wat in die kleinhandel beskikbaar is.

Hierdie probleme is gevind by inspeksie van 15 wonings waar die werk gedoen is en waarvan die probleme by tot 14 uit die 15 wonings voorgekom het.

Dalk moet ons kabinetministers eerder bly by besoeke aan Kuba en wegbly van die VSA?

Advertisements

6 Comments

Filed under Uncategorized

6 responses to “Die Sonde van Subsidies

  1. louisna

    Net een beginsel is nog nooit verkeerd bewys nie, en dit is die markbeginsel. Pas subsidies in???

  2. TS

    Dit beteken nie mens moet dink hier gaan dit beter nie want dit is tog nie waar nie.

  3. Janklaas

    In Sjina is ‘n hele bestuurspan van agt mense gehang omdat hulle fabriek se wasmasjiene se kwaliteit nie reg was nie.

  4. vuurklip

    Inderdaad – ALLE mense het die gene wat ons korrup laat optree as daar genoeg geld op die spel is …

  5. skaawagter

    Dit was vandag die eerste verkiesingsrondte hier in Kalifornie, interessante ervaring, lyk of die Obamadroom in n nagmerrie verander het…

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s