Catbert: Ons leermeester?

5 Comments

October 30, 2010 · 11:57 am

5 responses to “Catbert: Ons leermeester?

  1. HeavyHenry

    Nice een – daai Dilbert comic is een van my gunstelinge – saam met Johnny Hart se goed – BC en The Wizard of ID…

  2. skaawagter

    groetnis uit Santa Barbara…

  3. skaawagter

    Hier in Kalifornie het die jongspan elkeen sommer twee telefoontjies en dis net n gedurige getuur op die klein skermpies al is daar allerhande dinge aan die gang rondom hulle. Sien ook oral oues van dae met elektroniese boeke waarvan die letters lekker groot gestel is…Big Brother is koning…

  4. skaawagter

    dankie, sal dit heeldag as wysie in my kop speel vandag op pad na Monterey…John Steinbeck se ‘Cannery Row’-pelgrimstog. Gisteraand pampoenfees gevier…tot na middernag

Leave a reply to skaawagter Cancel reply