Harry Mulisch

Dood Mulisch markeert einde van een tijdperk

AMSTERDAM – Met de dood van Harry Mulisch wordt een tijdperk in de Nederlandse literatuur afgesloten. Met die woorden reageerde Robbert Ammerlaan, jarenlang de uitgever van Mulisch’ boeken, op het overlijden van de schrijver. De auteur stierf op 83-jarige leeftijd, zaterdagavond in zijn huis in Amsterdam.

Meer by Het Parool.nl

Advertisements

7 Comments

Filed under Uncategorized

7 responses to “Harry Mulisch

  1. pasella

    Sic transit gloria mundi

  2. skaawagter

    Wens ek kon hier van sy boeke in die hande kry…lees op die oomblik Jack Kerouac terwyl ek in sy hartland vertoef.groetnis van ver af…

  3. skaawagter

    Noem n paar van sy boeke asb?

  4. vuurklip

    Kyk hier: http://en.wikipedia.org/wiki/Harry_Mulisch#WorksEk het nie veel van sy werk gelees nie maar wat uitstaan is “De Aaanslag” wat ook wonderlik verfilm is.Dit speel af in Haarlem tydens en ná die Tweede Wêreldoorlog. Die “Aanslag” insident is die sluipmoord op ‘n medewerker van die Duitsers. Daar is aan die begin etlike onverklaarde en raaiselagtige gebeure wat in die verloop van die verhaal opgeklaar word.

  5. skaawagter

    Dankie, hierdie biblioteek het nogal n groot Nederlandse afdeling, maar moet nou sorg dat ek meer oor Chaplin lees..kyk na sy kortfilmpies op Youtube..my woonplek is volledig bedraad met al wat die nuutste elektronika is.. geniet veral die operasnitte en ballet op Youtube, en het gisternag n hele paar ou C Ch- films op TCM- kanaal gekyk in die slaapkamer…hier is 84 kanale beskikbaar!!!

  6. skaawagter

    Sien nounet hier op Heathrow in ‘The Independent’van vandag 23/11 n lang ‘obituary van Harry Mulisch met baie besonderhede oor sy kinderdae..sal dit vir jou pos? Of kyk by http://www.independent.co.uk

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s