Vyfde Wiel aan die wa?

Ek sien die vyfde Vaviel aan die alliansie se wa wil nou alle privaatskole afskaf.

Alles moet gereduseer word na die laagste (nie werkende) gemene deler.

Hy sê: “… private skole is bastions van klasse-ongelykheid en moet waai …

Foto

Die Wiel op Wikipedia

Bron: Die Burger

Advertisements

5 Comments

Filed under Uncategorized

5 responses to “Vyfde Wiel aan die wa?

  1. Vetjan

    het vanoggend my ‘n mat oor presies dieselfde berig gepraat.En ook opgemerk dat hulle alles wil aftrek na die laagste gemene deler toe.SADTU is die grootste euwel in SA.. sleg moere !

  2. TS

    Magsvertoon net soos die myne

  3. TheAfricanNewsferret

    Moenie so hard op die man wees nie, sy geloof is dat afbreek makliker is as opbou – nie ons skuld dat werk vir hulle ‘n vloekwoord is nie.

  4. loudavisi

    Ek het ook daai snuf in my neus, Vuurklip!

  5. rosiemetdorings

    Wel, solank daar nog ‘n ding is wat iets beteken, moet hulle hul bes probeer om dit te reduseer

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s