Weervoorspellings en Global Warming

Die Britse weerkantoor voorspel nou al die afgelope drie jaar dat hulle winters matig en warmer as gemiddeld sal wees. In 2000 het hulle selfs beweer dat sneeu iets van die verlede is!

Gedurende die Tweede Wêreldoorlog was die Geallieerdes se inval kritiek afhanklik van die weer en het hulle staat gemaak op akkurate weervoorspellings om die finale datum vir die inval te bepaal.

Wat dink jy sou gebeur het as Eisenhower op die huidige weerkantoor se vooruitskatting staat moes maak?

(Britse weervoorspelling sou van dag vandag akkurater en in Duits gewees het.)

Lees hier: GWPF 

Foto: Omaha Beach

Advertisements

8 Comments

Filed under Uncategorized

8 responses to “Weervoorspellings en Global Warming

  1. rosiemetdorings

    Vandat die gat in die ozoonlaag toegestop is, kan die son nie meer inkom om ons te verkaiing nie.ek byt nie aan een van hierdie natuurrampe wat hulle so aanmekaar predik nie

  2. abrham

    haas das het dit reg gekry

  3. vuurklip

    Ek is nog nie oortuig dat mense daai osoongat gegrou het nie …

  4. TS

    Mens weet nie wat om te glo nie maar die weer is anders.

  5. rosiemetdorings

    net so min as wat ek oortuig kan word dat dit ons is wat die vuur onder die aarde stook.

  6. HeavyHenry

    Dis ‘n lekker artikel – so “surreal” die ouens is in denial.Dom bliksems!

  7. vuurklip

    “nog ‘n bewys dat fisiese parameters ook maar soms wilde raaiskote kan wees”Dit klink vir my na ‘n oksimoron!As jy die AGW sage gevolg het, sal jy weet dat hulle “fisiese parameters” dikwels versinsels is, of opwaarts aangepas word om die teorie te bevestig.”Torture the numbers and they will confess to anything!”

  8. DallaSePa

    Vreugde en Vrede Oom!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s