Sim Sala Bim! Kul jou hier, kul jou daar, en siedaar!

  

As jy glo aan die magic armbandjie (soos die Proteas doen), móét jy eenvoudig ook die horlosie aanskaf. Dit bevat Toermalyn en Germanium – jy kán eenvoudig nie daarsonder nie, en met daardie bestanddele kán jy net nie verkeerd gaan nie..

Hol onmiddellik Sportsmans Warehouse toe en kry joune vandág nog. Met ‘n bietjie luck, sal jy ook kan sien hoe laat dit is.

Advertisements

7 Comments

Filed under Uncategorized

7 responses to “Sim Sala Bim! Kul jou hier, kul jou daar, en siedaar!

  1. Vetjan

    Ongelooflik.. … die voordele van toermalyn en germanium PLUS mens kan sien hoe laat dit is !!!!Dit help seker vir slapeloosheid en karpale tonnel sindroom ook..

  2. TS

    my kleur is nie daar nie

  3. vuurklip

    Watter kleur is “gullibility”?

  4. rosiemetdorings

    ‘n dag later…. hoop jy’t gisteraand nuus gekyk!

  5. vuurklip

    Néé, ons kyk nie meer TV nie … maar vertel!

  6. rosiemetdorings

    hulle het op nasionale nuus ‘n berig daaraan gewy om te vertel hoe nutteloos daardie bandjie is

  7. Blikskottel

    Ek glo Tim Noakes was reg oor die goed; Dis alles ‘n geldmaak foefie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s