Trollebolle


Ek het vantevore oor Trolle geskryf (hier). 

Trolle word vet van reaksie. Dis waarvoor hulle trol: om reaksie te kry, om te wéét en te ervaar dat hulle ‘n effek bereik het.

Die enigste verweer is on hulle heeltemal te ignoreer. Heeltemal, elke keer.
Moenie die trolle voer nie. As hulle geen kos kry nie, vrek hulle van die honger.

Verwyder beledigende kommentaar sonder verdere reaksie op jou of sy/haar blog.

Rapporteer die trol se blog.

Rapporteer  beledigende kommentaar.

Sit op jou hande.

Foto 

Advertisements

10 Comments

Filed under Uncategorized

10 responses to “Trollebolle

  1. HeavyHenry

    Nice fotie!

  2. rosiemetdorings

    Ek weet! Het myself voorgeneem om dit te doen al voel ek hoe demurin vir die opmerking

  3. UNPOCO

    Jy is reg! DO NOT FEED THE MONKEYS en ook nie die wat maak of hulle monkeys is of die wat soos monkeys maak nie.

  4. Neffertiti

    Die trol wil gaan surf, ha ha.

  5. WillieBlogNie

    Ek stem, ignoreer hulle.. Daar ‘n saying: “A great deal of intelligence can be invested in ignorance.”

  6. Neander

    Vuur, jy maak my dag, ek het lekker gelag. ‘Moenie die trolle voer nie’. Sjoe dis ‘n tall order.Die trol wat die bord afbreek, wil nie in die kuberruimte surf nie, maar wel op die see. GroetnisO ja, vergas ons weer met ‘n paar wetenskaplike stellings.

  7. maryke-anne

    Jitte, nou kom vertel jy my nadat ek hulle gister dikgevoer het met roomys en tjoklit sous!

  8. vuurklip

    Watter onderwerp? Ek (en my Pa) weet mos alles?

  9. raymond 2009

    Stem ignore

  10. MEleroux

    Goeie raad!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s