Mammoete herlewe?


‘n Span navorsers in Japan beoog om mammoete te laat herlewe. Die plan is om mammoet DNA in ‘n olifant eiersel te plant en om dan die eiersel in ‘n olifant in te plane – in die hoop dat die olifant ‘n mammoet-kuiken sal voortbring.

Die idee is natuurlik in  beginsel moontlik, mits die DNA van genoegsame kwalitiet en en sekerlik nog ‘n hele klomp ander voorwaardes. 

Maar die instituut waar die navorsing gedoen word, is Kinki University’s Graduate School of Biology-Oriented Science and Technology. En dit laat my wonder watse ander kinky eksperimente daar gedoen word …

Artikel en illustrasie hier

Advertisements

4 Comments

Filed under Uncategorized

4 responses to “Mammoete herlewe?

  1. loudavisi

    Hoop dit is net ‘n April grap!Kan jy jou voorstel hoe ons klaar verwoeste aarde met die reuse verder sal vergaan!

  2. vuurklip

    Jurassic Park – here we come!

  3. Syana

    Syana kan dalk help met die poging?

  4. Neffertiti

    Adage het Vrydag daaroor geblog en ander het ook gekommentaar.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s