Flying Fish!?


Die Ingelse beoog nou om visse vanaf die Lake District te airlift na koeler waters in Skotland. Dis glo noodsaaklik om die visse te red agv aardverwarming – newwermaaind die afgelope jare se aardafkoeling. Lees hier: The Independent

Nou wonder ek of hulle die visse van Skotland se koue waters gaan airlift na die Lake Districts as dit nog langer afkoel? Ek die hoop Ingelse het dáárvoor beplan.

Commuting Fish …

As ons moet oordeel op die chaos op hulle lughawens, het ek ernstige twyfel!

Grafika

 

Advertisements

3 Comments

Filed under Uncategorized

3 responses to “Flying Fish!?

  1. lisabeth

    Ek’t gedog visse wat vlieg is ‘n lieg. Het nou die dag gesien hoe een van die kois in ons visdam sy hele lyf uit die water lig, ek weet nie of hy iets wou hap nie. So dalk moet hulle net goeie aas he aan die anderkant?

  2. vuurklip

    Néé, dis die reine waarheid – het hulle self al gesien!

  3. HeavyHenry

    Jis die mense is snaaks – pleks hulle skuif net kleintjies!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s