Windlawaai!

Kommentaar oorbodig …

Lees die berig The futility of wind power

Advertisements

5 Comments

Filed under Uncategorized

5 responses to “Windlawaai!

  1. Maankind2

    Dis maar amper soos die nuwe ‘groen’ beweging vir lapdoeke. Wat vervaardig word in fabrieke. Gewas word in wasmasjiene, wat gemaak is in fabrieke. Wat met elektrisiteit werk. O ja, dit word met waspoeier gewas. Wat in…

  2. HeavyHenry

    Ouch! Disiie lekker nie.

  3. monicahaddad

    Ek het nooit een dooie voël naby ons windpomp ooit gekry nie…….En ek onthou net een keer wat hulle aan die windpomp gewerk het, verder het hy moeiteloos elke dag ‘n vet stroom water in die dam gegooi. Dalk maak hulle nie meer die goed soos in die ou dae nie…..

  4. vuurklip

    Nee, jong, hierdie windlaaiers is in ‘n totaal ander klas. Die blaaie is baie groter as ‘n windpomp en draai veel vinniger.’n Windpomp se blaaie wat draai, lyk soos ‘n soliede wiel en kan maklik deur die voëls gesien word. Die windlaaiers se blaaie is ver uitmekaar en weens die spoed waarteen dit draai, is hulle minder sigbaar en moeilik om te ontwyk.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s