Flater du Cap

Jy weet teen die tyd waarom die prys herdoop word na Flater du Cap


Advertisements

9 Comments

Filed under Uncategorized

9 responses to “Flater du Cap

  1. rosiemetdorings

    hoe sê jy vir iemand, gee terug jou prys, iewers is ‘n foutjie begaan??

  2. vuurklip

    Jy sê dit op jou kniege …

  3. Modigliani

    Dit is darem maar erg embarrasing!!!!Ek kan nie dink hoe die “verkeerde” wenners moes gevoel het nie.Hoe begaan jy so ‘n fout????

  4. lora2me

    Dis ‘n skande. Hulle moes ten minste die arme “eerste” wenners iets pryserigs gegee het. Wat van ‘n jaar se wynvoorraad? Iemand in admin se kop gaan waai.

  5. TS

    Die outjie het flatertjie

  6. vuurklip

    Néé, iemand in admin gaan bevordering kry!

  7. jjanajj

    maar wat het gebeur??

  8. vuurklip

    Toe die pryse met groot fanfare aangekondig is, het hulle twee toekennings aan die verkeerde persone gekoppel – maar hulle mag darem die prysgeld en die medaljes hou.http://www.dieburger.com/Suid-Afrika/Nuus/Twee-verkeerde-wenners-bekroon-in-Fleur-du-Cap-flater-20110331

  9. eros01

    O toggie! (Dankie vir al die kommentare op my blog, gaan kuier weer.) xR

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s