By die afsterwe van die laaste van ‘n geslag …

11 Maart, 2011

Die laaste oorlewende van my ouers se geslag het ons op 95-jarige ouderdom ontval.

winter

een vir een
sterf my wortels af.

blare doen afstand
van opgegaarde son
uit vergange seisoene.

die skors van my verweer
teen vervloë storms   los
en val af.

naak
bly my geen skans 

 

vuurklip

Advertisements

3 Comments

Filed under Uncategorized

3 responses to “By die afsterwe van die laaste van ‘n geslag …

  1. TS

    Ai ek is jammer! Ek mis my ma nog amper elke dag

  2. Geitjie1

    Dikwels laat die ouer geslag, kosbare herinneringe na………..dis ongelukkig die pad van die lewe. Sterkte

  3. Papegaaislaai

    Ons familienaam loop ook dood by my en my broer. Ek het nie kinders nie en hy het twee dogters.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s