Die Mirakel!

Dis nie net Christus en ander lede van die Heilige Familie wat op rare plekke verskyn (soos op toast) of trane van bloed stort nie (soos Mariabeelde), nee, die aanstaande lid van die Britse koninklike familie het nou ‘n mirakuleuse verskyning gemaak – en dit op ‘n jellybean!

Aangesien sy waarskynlik die volgende Mev Koning gaan wees en dat die Koning die hoof van die Anglikaanse Kerk is, Defender of the Faith and all that, is hierdie verskyning seker vanpas.

Staan so ‘n meter of twee weg van die foto:

Lees meer hier by The Telegraph

Advertisements

3 Comments

Filed under Uncategorized

3 responses to “Die Mirakel!

  1. rosiemetdorings

    laat my meer aan John Lennon dink of dalk is die bril te groot vir hom

  2. loudavisi

    dis omtrent ‘n mirakel!Die wereld gaan nou aan haar voete wees.

  3. Doubtingthomas

    Wragtag! Is daardie prentjie op die jelly baby gemanipuleer of is dit dinkum?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s