Die water kook!

Honderde dolfyne het Valsbaai aan die kook!

Hierdie is maar ‘n enkele van die honderde wat ure lank hier tussen Simonstad en Vishoek die waters laat spat het.

Advertisements

8 Comments

Filed under Uncategorized

8 responses to “Die water kook!

  1. Maankind2

    Hulle was verlede week hier langs Clarence Drive ook so bedrywig.

  2. loudavisi

    Hulle is opgewonde oor iets…dalk hou hulle paartie.Lieflike foto!

  3. abrham

    en dan vreet die japanese hulle op, dalk was die tsunami poseidon justice

  4. Geitjie1

    Dankie dat julle wat daar bly dit met ons deel!Ek verlang na die see…………..

  5. TS

    As ek groot is gaan ek kom kyk

  6. lora2me

    Ag, jou gelukkige mens. Wat ‘n belewenis was dit nog elke keer as ek hulle gesien het. Sê groete aan daardie “wilde” Baai.

  7. brug

    Ek hoor snoek is volop. Enige verband ?

  8. pasella

    Baldadige bedrywigheid!dankie vir die shiners.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s