So eg en tradisioneel soos?

Volkspele!

Die meriete van pre-koloniale Afrika-regeringsvorms is nie tersake nie. Maar ‘n tradisionale Afrika-parlement bestaan nie, het nooit bestaan nie.

Die be-oogde nuwe parlement teen R1.4 miljard sa net so eg tradisioneel wees soos eg tradisionele Volkspele.

Advertisements

6 Comments

Filed under Uncategorized

6 responses to “So eg en tradisioneel soos?

  1. Vetjan

    Eg tradisioneel sal amper niks kos nie, kry net ‘n moerse groot boom, sit ‘n paar stompe onder dit neer and siedaar .. net die plek vir ‘n groot indaba

  2. rosiemetdorings

    ek moes dubbel seker maak dat ek nie 1 April se koerant in my hande het nie.Weet hulle hoeveel magies gevul kan word met daardie geld

  3. pasella

    Asof daar nie al genoeg gemors/gesteel word nie.

  4. bernster

    Moenie die bier vergeet nie…

  5. HeavyHenry

    Hoeveel huisies kan daarvoor gebou word?Dom Fokkers!

  6. lora2me

    Ek het ook soos roosdoring gewonder of hulle nie dalk die datum verkeerd het nie, want onthou jy daardie Aprilgrap van die Parlementsgeboue wat ‘n casino sou word? Dis nou net weer ‘n geldmorsstorie. Dis altyd lekker om uit ‘n ander ou se beursie (aka belastingbetalers) te leef en planne te maak.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s