Nagtelike besoekers

Hierdie motte het elk ‘n vlerkspan tussen 1 en 2 cm.

Advertisements

9 Comments

Filed under Uncategorized

9 responses to “Nagtelike besoekers

  1. TheAfricanNewsferret

    Eerste twee uitstekende fotos en glo my wel hier in Constantai het ek hulle nog nie gesien nie.

  2. vuurklip

    Hulle is klein! Ek sien elke oggend motte wat ek nog nooit tevore gesien het nie …

  3. rosiemetdorings

    kan hulle nou nie as pragtig beskryf nie, maar interessant, baie beslis

  4. lora2me

    Ek kan my verkyk aan wollerige motte – veral die wat vals oë op hul vlerke het.

  5. vuurklip

    Het eendag ‘n opgekrulde droë blaar op die kombuisvloer opgetel – net om te ontdek dat dit ‘n mot is met die afbeelding van so ‘n blaar op die vlerke. “n driedimensionele afbeelding!

  6. vuurklip

    HendrikDanig?

  7. loudavisi

    Jy is ‘n meester klieker, Vuurklip!Dankie vir die deel

  8. HeavyHenry

    Cool!Lekker foties!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s