Sonkrag is die antwoord!

Kyk net hoe laat dit die bossies groei!

Advertisements

6 Comments

Filed under Uncategorized

6 responses to “Sonkrag is die antwoord!

  1. Neander

    Oneffektief, seg ik tegen jouw.

  2. TS

    mmmmm … ek wonder darem In Botswana het elke huis ‘n paneel op sy dak.

  3. pasella

    Slim plan. Die sonenergie maak sommer die opbrengs van die plante gaar. Plant aartappels en pluk tjips!

  4. vuurklip

    Hmmm. Kan jy jou indink as elke huis in ZA ook sonpanele sou installeer? Dink aan al die batterye in elke huis. (Die Son skyn net bedags, en ons wil snags lig hê). Dink aan die recycling van miljoene batterye.Maar dalk is hulle panele vir warm water – as jy nie eers Eskom het nie, is daar geen ander uitweg as jy warm wil stort nie.Die dag wat ‘n belegging in sonpanele vir warm water binne minder as 5 jaar ‘n wins begin toon, sal ek dit oorweeg.

  5. Trakie

    Hehehe, jip!

  6. vuurklip

    Slem kjend! Laat ook ‘n paar tollies wei en jy pluk sommer die ‘burger saam met die tjips …

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s