Vinnig?

Hoe vinnig ry jy?

My spoed is nagenoeg 54000 km per uur. (Dis nie ‘n tikfout nie!)

Advertisements

7 Comments

Filed under Uncategorized

7 responses to “Vinnig?

  1. vuurklip

    Nes jy sê. Knikkop is twee keer vinniger (en slimmer) as ek.

  2. chiloglanis

    Met ‘n standaard afwykking van 0 tot 250 plus km/h. Lees my nuutste bydrae…

  3. HeavyHenry

    As Noddy Knikkop is, wat is Mr Plod en Big Ears se name?

  4. vuurklip

    Vra vir Kammakazi – Knikkop was nie deel van my hermeneutiesejeugverwysingsraamwerk nie.(Die groot woorde laat my slimmer voorkom al weet ek nie wat hulle beteken nie.)

  5. HeavyHenry

    *grin*Ek het Enid Blyton gelees op laerskool – maar in Engels…

  6. vuurklip

    Die aarde is twee keer vinniger en ek is vertraag!

  7. vuurklip

    Nee, as die heelal oneindig is, is ons die middelpunt en alles beweeg om ons terwyl ons stilstaan.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s