Gesien by Boulders

Otter op granietrotse met middagete. En dit lyk of die seemeeu daarin wil deel …

Die afstand het my kameratjie se zoem tot die uiterste beproef.

Advertisements

9 Comments

Filed under Uncategorized

9 responses to “Gesien by Boulders

  1. pasella

    Hoe lekker piekniek die ou daar op die rots.

  2. rosiemetdorings

    seemeeu sal verseker kyk of die ou dalk deel

  3. loudavisi

    Jy woon op die mooiste plek, Vuurklip!

  4. bernster

    Ek hou van otters. Nice foto.

  5. HeavyHenry

    Sommer so lekker – wat issie goed daar agter hom innie water?

  6. vuurklip

    Seebamboese – kon gesê walvisse, maar dan was dit ‘n geval van seabamboozle.

  7. HeavyHenry

    Thanks 🙂

  8. skaawagter

    Tien uit tien vir jou foto….

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s