Eienaardig!

Hier is een van ons duur duikbote.

Ons sien hulle nooit onderwater nie!

Die slimmer een in die huis reken die duikknoppie is gebreek …

Advertisements

7 Comments

Filed under Uncategorized

7 responses to “Eienaardig!

  1. HeavyHenry

    Duh – ek wil nou nie snaaks wees nie, maar…”Ons sien hulle nooit onderwater nie!”Is eintlik moer snaaks!

  2. vuurklip

    Sou dit hulle keer om te duik? Ek dink nie so nie. Dalk word die bote soos taxi’s bedryf!

  3. vuurklip

    Ook moontlik, ja.

  4. vuurklip

    Jinne! Wat vertel jy my nou!

  5. Papegaaislaai

    Ek het iewers gelees niemand is gesertifiseer om met hulle te duik nie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s