Teen ‘n Tuinmuur

Hier sien jy ‘n “werpsel” mot-eiers teen ons tuinmuur – ongeveer werlike grootte:

Let op die swart spikkel bolangs en ongeveer in die middel.

Hier is daardie spikkel heelwat vergroot:

Ek raai dis ‘n parasitiese wesp wat wag vir die ruspes om uit te broei. Ek hou haar nou al die hele dag dop, en sy sit steeds daar. As ek reg is, is dit ‘n “sy” wat dan ‘n eier in die ruspe sal lê en wanneer dit op sy beurt uitbroei, die mot-ruspe van binne sal opvreet!

Die wesp is minder as 1 millimeter lank!

Die storie vervolg hier: Teen ‘n Tuinmuur IITeen ‘n Tuinmuur IIITeen ‘n Tuinmuur IVTeen ‘n Tuinmuur V

Advertisements

8 Comments

Filed under Uncategorized

8 responses to “Teen ‘n Tuinmuur

  1. HeavyHenry

    Eish!Dis kak om ‘n ruspe te wees!

  2. TS

    Die natuur is darem interessant

  3. Blikskottel

    Wel ‘n paar motte na moer…

  4. loudavisi

    So interessant!Sommige insekte kyk seker by mense af.; )

  5. rosiemetdorings

    kon jy hom met jou blote oog sien?

  6. vuurklip

    Ja, maar net as ‘n spikkeltjie soos op die boonste foto.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s