Frakking shale!

Hier ‘s ‘n kaart van verskeie skalie (shale) afsettings in die VSA. In ons koerante sal jy waarskynlik net van die Karoo frakking te hore kry.

Kyk na die Barnett afsetting in Texas, en lees dan die uittreksel – nog beter, lees die bron artikel. Let op die astronomiese syfers.

Iemand moet vir Big Julie hiervan vertel – die tender moontlikhede boggel die maaind!

The Barnett Shale natural gas field has generated $65.4 billion in economic activity and created more than 100,200 jobs over the 24-county area since 2001, according to a new study commissioned by the Fort Worth Chamber of Commerce.

Bron:

Dallas Business Journal, 27 September 2011

Advertisements

9 Comments

Filed under Uncategorized

9 responses to “Frakking shale!

  1. vuurklip

    Yes, the unemployed in the Karoo have a very different view from the posh anti-capitalist greenie activists commuting to and fro in their air-con 4×4’s to their private jets. “My dear, these climate conferences are sóó eggshausting!”

  2. HeavyHenry

    So daar’s geld – wat het dit aan die gebied se grondwater gedoen – die berig is eensydig.

  3. vuurklip

    ‘n Emosionele saak! Google vind duisende sites wat sê hoe erg fracking besoedeling is. Maar meer geloofwaardige verwysings is min. Ek heg minder waarde aan Earthlife, WWF, Greenpeace en dies meer. Hier is drie verwysings. Die eerste een is ‘n “groen” site wat net een gedokumenteerde geval kan aanhaal. Die tweede is ‘n “Safe enregy coalition” en die laaste die VSA se Environmental Protection Agency.1) http://thinkprogress.org/green/2011/08/03/287105/fact-check-contamination-of-groundwater-by-fracking-was-documented-in-1987/2) http://drydensec.org/node/363) http://hotair.com/archives/2011/05/25/video-epa-administrator-confirms-no-fracking-water-contamination/Hier is ‘n aanhaling uit die derde verwysing:At a U.S. House Oversight Committee hearing yesterday, President Barack Obama’s EPA administrator, Lisa Jackson, admitted the environmental risk of hydraulic fracturing is practically nonexistent.

  4. HeavyHenry

    Dankie virrie skakels – sal gaan kyk!

  5. HeavyHenry

    Right – het gelees – en weet jy, my gevoel is dat daar iets weggesteek word – na alles – wat die ouens doen is om die onderliggende klip te breek, om die gas te laat uitkom – en dis alles onder die watervlak – en nou sê hulle my daar lek NOOIT gas of enigiets in die water in nie – klink vir my te goed om waar te wees.Die verwysings na oliempy kontrakte met geheimhoudingsklousules laat my ook my wenkbroue ‘n bietjie lig.

  6. vuurklip

    Dis reg om skepties te wees oor bewerings van beide partye! Albei het een of ander belang by die saak.Maar, soos met alle industriële bedrywe is daar voor en nadele. Daar is beslis gevalle van grondwater besoedeling maar ek soek nog betroubare rapportering van gevalle. Die film wat oor gas frakking gemaak is bevat valse inligting oor bv die persoon wat metaan uit sy kraan aan die brand steek. Daardie metaan is nie uit frakking afkomstig nie.

  7. HeavyHenry

    Jip – daar is baie plekke waar daar gas innie water is – vanselwers, sonder die frak ding.Mens kry nie vat op die ding nie – verstaan jy presies hoe dit werk – maw presies wat die ouens doen om die grond te kry om te breek?Ek het net so ‘n vae idee – dat hulle hidroliese druk gebruik – maar dit moet moeiliker wees as om ‘n klomp modder in ‘n gat af te pomp…

  8. Blikskottel

    All that money also causes endless destructionof nature, as I have heard from yanks who work with me. O yes and local people get little from it, most goes into big company pockets, taxes and huge increases in prices of goods always accompanies such developments…so do not be blinded by the money, but see where it goes first.

  9. skaawagter

    alweer laat met my kommentaar…letterdash en blackberry weet nie van mekaar nie? in elk geval, ek hoor deur my petrosa-kontak dat toetsboordery al lank aan die gang is…en al die huurhuise ens in sekere dorpies is vol geoloe en veral fraserburg en die see by alexanderbaai lyk besonder belowend….. stuur vir jou n kaart oor die konsessies wat reeds toegeken is…

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s