Termodinamika van boekhouding: Aussie style

Die Australiese regering het ‘n Koolstofbelasting ingestel. Die eienaardige daarvan is dat dit 9 uit 10 huishoudings $9.90 per week gaan kos, volgens die Aussie tesourie.

Maar die huishoudings gaan ook kompensasie kry, nl. $10.10.

Waar kry die Tesourie die geld vir die kompensasie? Dit kan net van belastings wees. En wie betaal belasting? Die publiek, aan die einde van die dag soos Naas sou sê.

Die Aussie tesourie skep dus $0.20 per huishouding ($10.10 – $9.90) uit niks. (Ok, dalk kry hulle dit uit die koolstoftaks. Maar wie betaal daardie taks? Uitendelik ook maar die verbruiker.)

Moenie ons regering hiervan vertel nie!

Bron: Adelaide Now

Foto: Hier.

Advertisements

6 Comments

Filed under Uncategorized

6 responses to “Termodinamika van boekhouding: Aussie style

  1. TS

    Interessant… hulle het nie so baie armes wat nie bydra nie?

  2. Trakie

    My lips are sealed.

  3. bernster

    Klink amper soos ‘n ponzi scheme!

  4. pasella

    Vindingryk!

  5. HeavyHenry

    Hierdie hele koolstof belasting is net dit – ‘n ander rede om geld te steel…

  6. skaawagter

    wanner weer n mooi prentjie van n gogga of die see? Kyk goed uit!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s