Teen ‘n tuinmuur II

Die wesp het ‘n sowat drie dae gekuier en toe moed opgegee. (kyk hier)

Maar toe kom ‘n kewerjie op besoek!

Hy/sy het nie lank vertoef nie, net ‘n dag of twee.

Maar toe, uiteindelik, hier is die babas!

Let op die gaatjies in sommige eiers waar die ruspes uitgebreek het. Die ruspies se eerste maal is die eierdoppe. Teen die tyd dat hulle almal uitgebroei het en die “nes” verlaat het, is die eierdoppe glad teen die muur afgeëet.

Hou hierdie blog dop vir nog ‘n paar tuinmuur-dramas.

Teen ‘n Tuinmuur I,  Teen ‘n Tuinmuur IIITeen ‘n Tuinmuur IVTeen ‘n Tuinmuur V

Advertisements

5 Comments

Filed under Uncategorized

5 responses to “Teen ‘n tuinmuur II

  1. Twaksak

    Is lekker om so na die klein vyf (miljoen) te kyk. Dankie vir die deel.

  2. loudavisi

    Stunning, Vuurklip!Jy sien ook alles raak..

  3. TS

    Kyk net hoe mooi kleur!

  4. HeavyHenry

    Nice foties!

  5. Perdebytjie

    Mens is geneig om net die groot goed raak te sien en eintlik is die klein goedjies die groter prentjie!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s