Teen ‘n tuinmuur III

Mevrou Mot het sowat ‘n week gewerk aan hierdie werpsel. Let op die verskillende kleur eiers. Normaalweg is die takie bine enkele ure afgehandel, en word die eiers in ‘n meer sirkelvormige patroon gelê.

Die wit kolle op die vlerke is in werklikheid deursigtige vernsters!

Die harige kleintjies het na enkele dae hulle verskyning gemaak, die meeste eiers het toe uiteindelik babas opgelewer. Die eerste klompie hier het reeds die eierdoppe verslind.

Teen ‘n Tuinmuur I,  Teen ‘n Tuinmuur IITeen ‘n Tuinmuur IVTeen ‘n Tuinmuur V

Advertisements

7 Comments

Filed under Uncategorized

7 responses to “Teen ‘n tuinmuur III

  1. TheAfricanNewsferret

    Briljante fotos!

  2. TS

    Vrugbare tuinmuur…Besonderse foto’s

  3. monicahaddad

    Dankie.

  4. rosiemetdorings

    en as hulle klaar is met die eet van eierdoppe, gaan hulle direk tuin toe

  5. skaawagter

    Dankie vir die vervolgverhaal; jy neem uitstekende fotos!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s