Who, me?
Sy appèl is verwerp en tronk is sy voorland, oftwel staar hom in die gesig soos Die Burger so graag sê. Hy het glo ineengestort toe hy die uitslag gehoor het, en is nou in die hospitaal.
Any odds that we’ll have another “terminally” ill prisoner out on parole recuperating on the golf course?
sien nou net die ou moet gaan aanmeld
dis om van naar te word
Maar as ek steel sal ek nie kwalifaai nie ek is te wit.
Ek het ook nogal daaraan gedink. Dis eienaardig dat ‘n oud-polisieman so bang vir die tronk is terwyl hulle heeldag sê hoe goed dit daar gaan. Hy is natuurlik ‘n “fall guy” vir ‘n paar ander ouens wat skotvry uit hierdie petalje kom.
Ander ouens moet aanmeld en tronk toe, al stort hulle in duie. Ek hoop nie ons het weer ‘n shaky situasie hier nie. Maar wie weet?
Kom ons wag om te sien wat die volgende hoofstuk van hierdie absurde verhaal gaan wees.