Teen ‘n tuinmuur IV

Een oggend het daar ‘n ruspe teen die tuinmuur verskyn, net die ruspe.

Enkele ure daarna het ‘n klossie geel, syagtige kokonne verskyn. Die ruspe was ongeveer 2.5 cm lank en die kokone sowat 2mm.

Wat gaan hier aan?

‘n Parasitiese wesp het waarskynlik haar eiers binne die ruspe gelê, hier het die eiers uitgebroei en binne die ruspe as larwes gegroei totdat hulle gereed was om die lewende gasheer te verlaat en kokonne te spin. Uit hierdie kokonne sal dan ‘n volgende geslag wespe tevoorskyn kom.

Die drie foto’s hier onder wys die ruspe langs die kokonne, die kokonne met een van die nuwe wespe en ‘n nabyskoot van een van die wespe. Onthou dat die wesp skaars 2mm lank is!

    

Teen ‘n Tuinmuur I,  Teen ‘n Tuinmuur IITeen ‘n Tuinmuur IIITeen ‘n Tuinmuur V

Advertisements

7 Comments

Filed under Uncategorized

7 responses to “Teen ‘n tuinmuur IV

  1. palamino

    ‘n Miniskule drama. Baie interessant

  2. benvanbruggen

    Die ruspe is die man op straat.Die wesp is politici/ nigeriers/piramiedskema ouens/geloofgenesers/ens..

  3. vuurklip

    Hehe.Ook hoog op die lys is banke en selfoonmaatskappye.

  4. HeavyHenry

    Dis partykeer kak om ‘n ruspe te wees – jy het nie waarborge van vlinder word nie…

  5. loudavisi

    Bwhahahaha!

  6. loudavisi

    Jissie, Vuurklip!Jy merk ook alles op.Die een is die beste ooit

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s