Einááá!

Klap in die gesig vir NASA.

(Jy sal dit nie in Die Burger lees nie!)

Illustrasie

In an unprecedented slap at NASA’s endorsement of global warming science, nearly 50 former astronauts and scientists–including the ex-boss of the Johnson Space Center–claim the agency is on the wrong side of science and must change course or ruin the reputation of the world’s top space agency.
Challenging statements from NASA that man is causing climate change, the former NASA executives demanded in a letter to Administrator Charles Bolden that he and the agency “refrain from including unproven remarks” supporting global warming in the media.
“We feel that NASA’s advocacy of an extreme position, prior to a thorough study of the possible overwhelming impact of natural climate drivers is inappropriate,” they wrote. “At risk is damage to the exemplary reputation of NASA, NASA’s current or former scientists and employees, and even the reputation of science itself.”


Lees die hele storie in die Washington Examiner.

Advertisements

7 Comments

Filed under Uncategorized

7 responses to “Einááá!

  1. HeavyHenry

    Nice!The worm is turning!

  2. HeavyHenry

    Probleem is die feite isssie soos koeie nie – dis bleddie komplekse goed, en niemand weet regtig nie.

  3. vuurklip

    Daar is feite en feite! Bv ons sien elke dag dat die Son opkom. Dis ‘n feit. Een interpretsie is dat die Aarde om sy eie as wentel. Enige ander interpretasie kan maklik as dwalend bewys word.Die Aarde het ‘n sekere temperatuur. Dis ‘n feit. Die temperatuur word gemeet deur talle instrumente. Nie almal is dieselfde gekalibreer nie en nie almal is ideaal geplaas nie, en nie almal word gereëld gelees nie. Die databasis van die lesings is ‘n stel feite. Nou is die probleem hoe die lesings geïnterpreteer word – and there’s the rub! ‘n Geval van lies, damn lies and statistics. Torture the numbers and the will confess to anything.

  4. Perdebytjie

    Ek wonder al lankal oor die aardverwarmingstorie.Is daar nie weer iewers iemand wat geld maak hieruit nie?

  5. Biscuits.sa

    Snaaks dat ek die hele somer in die suide en winter in die noorde goed lees soos; “Koudste somer in 80 jaar en koudste en natste winter in 50 jaar”Maak nie sin nie

  6. vuurklip

    Geld maak daaruit? Jááá.- Al Gore- Rajenda Pachauri (Hoof van IPCC)- Grondeienaars met windplase (As die wind te sterk waai, moet hulle afskakel en kry vergoeding asof hulle krag lewer)- Sommige wetenskaplikes (Hulle kry toekennings vir navorsing en woon al die klimaat-makieties by, lekker op fancy vakansieplekke soos Bali, mense soos James Hansen, Phil Jones, Mike Mann, ens,)

  7. krokowaan

    Klimaat verander gedurig, vir miljuisende jare al. Ons sal eers oor so 30-40 jaar weet of daar werklik tans ‘n drastiese verandering is, en ons sal nie veel kan doen om die uiters groot masjien, genoem atmosfeer, te verander nie, dis te groot!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s