Op hooghe Pote

Hierdie besoeker het enkele dae in ons kombuis vertoef en blitsig op hooghe pote die werksoppervlaktes verken. Ek kon nie vasstel watter kosvoorkeure die kalant gehad het nie – al my pogings om gourmet disse voor te sit is met minagting bejeën en met klaarblyklike minagting verwerp.

Let op die pragtige groen oë.

Advertisements

6 Comments

Filed under Uncategorized

6 responses to “Op hooghe Pote

  1. loudavisi

    As dit ‘n muskiet is – net een hou!:DLieflike foto, meester gogga-fotograaf

  2. vuurklip

    Nee, dis nie ‘n muskiet nie – en sover ek weet heel onskadelik en dus welkom in die huis.

  3. loudavisi

    Ok, moet sê met die hogere pote lyk dit verdag.Weet jy al wat dit is?

  4. vuurklip

    Dis ongetwyfeld ‘n VVO oftewel UFO.(Vreemde vlieëne voorwerp/Unidentified flying object)Hehe.

  5. loudavisi

    HA!Die groen kop is die bewys!

  6. skaawagter

    n Groenoog- wynvlieg?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s