Bid of slaap?

Die onlangse Global Atheists Convention. Kyk hoveel mense sit met toe oë.

Dalk is Sam Harris (https://www.youtube.com/watch?v=ITTxTCz4Ums) se voordrag die oorsaak.

Maar laat hy hulle bid of sus hy hulle aan die slaap?

Advertisements

9 Comments

Filed under Uncategorized

9 responses to “Bid of slaap?

  1. exionperfexi

    Dit spyt my dat elk nie die tyd ( een uur !) sal kan afknyp om die hele video deur te sit en kyk nie , en as dit dan daartoe lei dat my opinie oningelig sou wees , Pardon ! – maar is slaap en bid nie maar vir alle belydende ateiste een en dieselfde ding nie ?

  2. TS

    Niemand word sekerlik gedwing om so konvensie by te woon nie?

  3. lora2me

    Dit moet slaap wees, want hulle bid mos nie tot iets/iemand nie. Dalk is hulle in ‘n “trance”. Kyk na die man met die arms gekruis – ek dink nie hy wil daar wees nie.

  4. vuurklip

    “belydende ateïs” – dit maak net soveel sin as die term “christelike ateïs” en die vraag of bid en slaap vir ‘n ateïs dieselfde ding is, is nog ‘n voorbeeld van verwarde denke.

  5. AdageOne

    Net soos in die kerk – mense wil graag daar gesien word maar raak aan die slaap.Meer as een ouderling toe ek kind was het kliphard begin snork:)

  6. vuurklip

    Nee, hy’s al een wat wakker lyk!

  7. exionperfexi

    baie nuwe geloofshervormers is christelike ateiste

  8. HeavyHenry

    Klink na ‘n dead boring byeenkoms!

  9. Perdebytjie

    Hulle hou ‘n oomblik van stilte vir Christopher Hitchens wat onlangs oorlede is.Dit wys net hoe iets uit verband geruk kan word en heeltemal die verkeerde persepsie gee.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s