Ek het jou mos gesê!

Press Release 22/02/13

Global Temperature Standstill Gains IPCC Support

GWPF Welcomes Dr Pachauri’s Acknowledgement

London, 22 February: The Global Warming Policy Foundation (GWPF) welcomes that Dr Rajenda Pachauri, the chair of the United Nations Intergovernmental Panel on Climate Change (IPCC), has acknowledged the reality of the post-1997 standstill in global average temperatures. (see interview with Dr Pachauri in The Australian 22 February)

The GWPF has been highlighting the global warming standstill for many years against fervent denial by climate activists. Recently, Nasa’s James Hansen also recognised that global temperatures have not risen for more than a decade.

“Even though the scientific case for the standstill is secure, and well represented in peer-reviewed scientific literature, it will surely help the climate debate now that the IPCC chairman has confirmed its existence,” said Dr David Whitehouse, the GWPF’s science editor.

The post-1997 global annual average temperature standstill is one of the most important aspects of current climate science. Its recognition by the chair of the IPCC means there is now growing pressure that this empirical fact will receive full analysis in the forthcoming AR5 report.

The GWPF points out that Dr Pachauri’s assertion that it will take a temperature standstill of “30-40 years at least” to affect theories of man-made global warming is without a scientific basis. “The 17-year standstill already strains climate models, and if it continues for much longer it will demonstrate that the climate models on which the IPCC has based its assumptions are inadequate,” Dr Whitehouse said.

contacts:

Dr David Whitehouse – david.whitehouse@thegwpf.org

Dr Benny Peiser – benny.peiser@thegwpf.org
Tel: 07553 361717

Advertisements

8 Comments

Filed under Uncategorized

8 responses to “Ek het jou mos gesê!

  1. @vuurklip
    Ek verstaan wat jy sê hierbo – dis nie bobbejane wat die goed ondersoek nie.
    Wat snaaks is, is dat gletsers oral op aarde aan die terugtrek is en dat gedurende laasjaar se noordelike somer, was die Noordpool ys op sy kleinste in die geskiedenis – ‘n noordelike deurvaart vir skepe was amper moontlik.
    Ek is ook skepties oor verskeie groepe se data en grafieke. Sou graag die waarheid eendag wou weet.

    • vuurklip

      Nee, hulle is maar net mense en as sulks onderhewig aan allerhande persoonlike agendas en swaktes. Die hele “Climategate” gedoente is afdoende bewys. Die onderstaande skakel verwys na ‘n bron van inligting deur talle ander “mense” wat nie met die “hoofstroom” saamgaan nie. Die blog waarin hierdie skakel voorkom, is die moeite werd op op in te teken ter wille van ‘n ander perspektief. Die data vervat in die blog hier aangehaal, wys duidelik dat die huidige klimaat niks uitsonderlik in die Aarde se geskiedenis is nie en dat die klimaatverandering in die verlede voor ons verskyning talle veel warmer sowel as veel kouer tydperke ondergaan het.

      http://wattsupwiththat.com/2013/02/23/crowdsourcing-the-wuwt-paleoclimate-reference-page/

  2. Henry

    Ek dink dat net ‘n studie van weersatteliet data omvattend genoeg is om die antwoorde uit te lig – en ek is nie seker van hoe lank terug sulke data strek nie…

  3. rosiemetdorings

    ‘n onderwerp wat my geweldig interesseer.

  4. monicahaddad

    Daar is soveel wyd uiteenlopende menings hieroor, ek dink mense kies maar om te lees wat hulle wil hoor.

    • vuurklip

      Dis juis die onenigheid wat bewys dat dit nie ‘n uitgemaakte saak is soos Al Goor en sy meelopers beweer nie. Die onenigheid is die gevolg van o.a te min onbetwiste empiriese getuienis. Daar is nog te veel gefabriseerde of gemanipuleerde statistieke wat die saak so vertroebel. Niemand stry oor duidelik waarneembare feite nie – stryery volg op die onduidlike sake. Bv niemand by sy positiewe stry oor die formule vir ‘n sfeer se volume nie. Maak nie saak of jy geel, wit, swart, Hollander, Sjinees is nie. Die formule is vas. Maar, elke mens het sy eie opinie oor Ware God, want niemand weet of kán weet nie. Dis maar alles oorlewering. Klimaatstudies is darem al hier verby, maar nog nie baie ver nie …

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s