Gaan staan in die hoekie – Moeder Natuur!

Hier is Joel Achenbach van die Washington Post se briljante argument:

As die weer nie optree volgens jou computer modelletjie nie, ” …then it’s Nature that messed up …”.

“The models are pretty good” sê hy verder. Nou, ja. As die computer so sê, dan moet Moeder Natuur soet volg, ander maak sy `n “mess”.

http://www.washingtonpost.com/blogs/achenblog/wp/2013/03/07/forecasts-and-probabilities/

Advertisements

4 Comments

Filed under Uncategorized

4 responses to “Gaan staan in die hoekie – Moeder Natuur!

  1. rosiemetdorings

    Weet nie of dit al reëntyd is nie, die lafenis is egter welkom en myse komputer beter ook so s

  2. exionperfexi

    Jip. Mammanatuur is natuurklik onvoorspelbaar en baie wispelturig. Al hou sy voor dat sy aan haar eie natuur se wetenskaplike norme gehoorsaam wil wees. Soos dit ‘n goeie vrou betaam is daar egter tipies te veel metaboliese veranderlikes in haar om ‘n defnitiewe patroon mee op te trek 🙂

  3. formerly twaksak

    En as mense nie volgens die modelletjie optree nie?

    • vuurklip

      Die klimaatmodel is veronderstel om die klimaat voor te stel en nie menslike gedrag nie.

      Die vraag maak dus nie juis sin nie …

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s