Maer wurms, haarwurms …

As jy die wurm-liedjie ken is jou sell-by-date lankal verby …

Gesien in ons tuin:

wurm-1

 

en van naderby:

wurms-1

Advertisements

9 Comments

Filed under Uncategorized

9 responses to “Maer wurms, haarwurms …

  1. skaawagter

    Jy kyk al fyner!

  2. rosiemetdorings

    ohey, goohey

  3. tina10

    Sjoe… elke eiertjie kom toe uit. Die lente is voorwaar met ons!

  4. Zeppie - @zephur

    Sjoe hulle koek saam

  5. monicahaddad

    eeuw en toe deel jy dit uit, een vir elke plant 😉

  6. monicahaddad

    Ek het gister so wurm in die middel van die pad sien loop, stokalleen toe wonder ek nogals van waar gehasi….

  7. Henry

    Rof!

    Hou nie van wurms nie…

  8. vega

    WURMS FREAK MY UIT.

  9. perdebytjie

    Ek hou van wurms.Mens moet nooit vergeet dat hulle verander in die mooiste skoenlappers of motte,Aan hierdies moet mens liewer nie vat nie!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s