Doen dit, en doen dit NOU!

Suggg.

Eric Holthaus

Ene Eric Holthaus, ‘n weerkundige, het die jongste IPCC bybel gelees (Ja, dié bybel wat sê die Aarde gaan in in ‘n hel van vuur en swael vergaan) en toe spontaan besluit: “Ek vlieg nooit weer nie en ek laat my spermpypies afsny”

My reaksie is, sny boeta, sny. Hoe gouer hoe beter! En jy mag maar vlieg, hoor.

Lees meer hier.

 

Advertisements

8 Comments

Filed under aardverwarming

8 responses to “Doen dit, en doen dit NOU!

  1. tina10

    Ek het nou nie die spermpypies raak gelees nie, maar om minder te vlieg en meer internetkonferensies te doen klink vir my nie na ‘n slegte plan nie Miskien kan hy en sy vrou die boot neem – wonder wat die invloed daarvan is?

  2. blikskottel

    Internet gaan nie help in my geval nie. Ons moet vlieg want daar moet hande op plekke wees wat die werk doen.

  3. skaawagter

    Alla wereld! Hoe lyk dit met nrympie of twee oor die saak?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s