Die Grilfaktor

spinnekop

Is dit nie snaaks nie? Aardverwarming maak dat die stekelrige, byterige, giftige, lelike gediertes ons gaan verswelg terwyl dit al die wollerige, oulike cuddly, onskadelike, skattige skatjies laat verdwyn.

En dis alles JOU skuld.

[subscribe2]

Skakels:

slange

scorpion2

panda

polar-bears-1

koala

8 Comments

Filed under aardverwarming

8 responses to “Die Grilfaktor

  1. tina10

    Sug… ja dis waar – ongelukkig

    • vuurklip

      Néé, Dis juis NIE waar nie. Verwarming is nie selektief om die cuties te benadeel en die baddies te bevoordeel nie. Die selektiewe rapportering is ‘n toonbeeld van a) die navorsers se vooroordele en b) die media se voorliefde vir slegte nuus.

  2. blikskottel

    Dis wat jy dink. Baie van daai goed gaan og ons kos raak.

  3. perdebytjie

    Dis aanpasbaarheid en natuurlike seleksie wat wesens laat oorleef.

    • vuurklip

      Ja, ja. Maar dis bog dat verwarming so selektief is. As dit kouer word (en die mendom word beskuldig) dan sal die navorsing steeds “bewys” dat die cuties uitsterf en die baddies oorleef.

  4. vega

    Die aarde gaan sy gang. Daar is siklusse wat natuurlik gebeur. Jou vorige blog sê in teenstelling met die verkondigers van aardverwarming; dat daar actually minder CO2 is en die aarde al hoe kouer word. Die ene met die meeste geld skree die hardste. (Oftewel die ene wat finansieel die meeste gaan baat) Ek dink dat die mens die skepping tot sy beskikking het en dit goed moet bestuur, maar dat daar altyd genoeg innovasie sal wees om die mens te laat oorleef. Ons is ook deel van survival of the fittest.

Leave a reply to vega Cancel reply