Trappe van Vergelyking

[subscribe2]Trappe van vergelyking vir Dof:bob

Dof, Dowwer, Geldof.

Lees hoekom.

As ‘n celebrity iets sê dan móét dit waar wees, nè?

Advertisements

7 Comments

Filed under katastrofes

7 responses to “Trappe van Vergelyking

  1. rosiemetdorings

    ek beluister baie van hierdie “selebs” so en wonder by myself of dit seer is om dof te wees

  2. tina10

    Mmmm ek weet darem nie… die haarstyl doen dit nie vir my nie!

  3. perdebytjie

    Hy moet sommer by homself begin..ophou rondvlieg en reis.Dink net aan al die elektrisiteit wat die knaap gebruik om met sy klankstelsel die arme verskrikte jeugdiges te begogel.Die man het ‘n reuse koolstofvoetspoor!
    Ek glo in elk geval nie meer al hierdie bangmaakstories nie.Mense maak geld daaruit.

  4. Henry

    Aag nou ja – ek’s bly eks nie tien jaar oud nie…

  5. blikskottel

    Daai ou is seker een van die naiefste peopolle wat ek nog gesien het.

  6. maryna

    Wat ‘n pot bollie! Ek wonder hoeveel betaal hulle hom?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s