Kwatryn: Carpe Diem

[subscribe2]Carpe Diem

Vir als is daar ‘n eerste keer,first-kiss
En slaag jy nie, probeer jy weer.
Vir als kom ook ‘n laaste keer,
En daarteen het ons geen verweer.

vuurklip 10 Oktober 2013.

Foto.

Advertisements

6 Comments

Filed under gedigte

6 responses to “Kwatryn: Carpe Diem

  1. perdebytjie

    So waar,daarom moet ons die dag gryp..Carpe Diem!

  2. Carol R @ Losbek

    Ag my moeder vir die foto ! Diep woorde inderdaad.Mens het net tot op ‘n punt beheer………

  3. maryna

    Kwaliteit. Baie mooi! @vuurklip

  4. @vuurklip : pragtige poëtiese filosofie alhoewel ek persoonlik nie altyd so baie van gedwonge eindrym hou nie is dit hier tog baie geslaagd.

  5. skaawagter

    Eens was jy en ek
    Stapelbleddiegek
    Nou is ek en jy
    Net n cliche…

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s