‘n Nuwigheid II

[subscribe2]

Nou ja, as jy die Wurm in die Tequila ernstig opgeneem het, kan jy verder lees. Andersins hou maar verby!

Die wurm-storie is glo ‘n mite, kyk hier.

mockingbird

Die mockingbird in die Tequila is bloot ‘n versinsel om by die (pun)chline (Tequila Mockingbird) uit te kom en is ‘n woordspeling op die bekende boek van Harpeer Lee: To Kill a Mockingbird. Die storie is verfilm met Gregory Peck as Atticus Finch.

So moenie stress nie – die voëltjies is veilig en jy kan maar rustig teug aan jou Tequila.

Advertisements

7 Comments

Filed under Allerlei, humor

7 responses to “‘n Nuwigheid II

  1. blikskottel

    Dankie tog!

  2. Carol R @ Losbek

    Ag dankie tog! 😉

  3. tina10

    Sug… die keer is die storie nie bederf met feite nie!

  4. Henry

    Het jy die body shot skakel gevolg en gesien wat die Japanese doen?

    🙂

  5. perdebytjie

    Hehe!Jy maak my baie senuweeagtig met jou wrede stories!

  6. lora2me

    Dis ‘n verligting. To Kill a Mockingbird is een van my gunsteling Amerikaanse stories.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s